Nuttig & nuut
Jan 14, 2022
2 minutes
NICO VAN BURICK
WERK MAKLIK MET BEESTE IN DIE VELD
Agri Shalom spog met ’n mobiele, verstelbare laaibank op ’n 2,5 ton-onderstel wat terselfdertyd ’n waentjie is wat ’n mobiele kraal kan vervoer. Daar is genoeg kraalpanele om 50-70 beeste te hou en te sorteer.
Dié waentjie, die Bees-veldman, het ook ’n nekklamp wat metR116 150.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days