Jag lekker met skietstut
’n Afgetrede boer het ’n skietstut ontwerp wat ’n jagter help om gemaklik en akkuraat vanuit sy bakkie iets vir die pot plat te trek of roofdiere in toom te hou.
Edmund Strauss van Mariental in Namibië wat 14 jaar lank geboer het voordat hy afgetree het, het die skietstut ontwerp omdat hy self menige keer sommer van