NUTTIG & NUUT
Feb 07, 2020
2 minutes
VIDA BOOYSEN
ONDERDELE
STOFBESTANDE LAERS
Die landboubedryf is ’n strawwe werkomgewing vir die laers van boerderytoerusting, soos planters. Boere plant dikwels in uiters stowwerige toestande, wat dié onderdeel se leeftyd verkort.
Bearings International, verskaffer van laers en kragtransmissieprodukte, het doelgemaakte landbou-eenhede, sogenoemde , ontwerp waar die koeëllaers deur drie beskermende lae verseël word. Dié lae keer dat stof en vuilgoed by
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days