Landbouweekblad

Gesonde grond kan nooit genoeg beklemtoon word nie

NEIL MILES

Dr. Neil Miles is ’n raadgewende grondkundige met 42 jaar ondervinding. Hy konsulteer en verskaf opleiding aan boere en boerderymaatskappye, met die klem op grondvrugbaarheid en -gesondheid. Hy is ook ’n gereelde rubriekskrywer in Landbouweekblad.

Watter landbou-insig het jou aanslag verander?

Om die opbrengs van rygewasse, weiding en tuinbougewasse – waaronder boomgewasse, soos pekanneute, avokado’s en makadamias – te optimaliseer, is dit noodsaaklik om wetenskaplik bewese beginsels van plantvoeding en grondgesondheidsbestuur toe te pas. Wat die afgelope paar jaar na vore gekom het, is dat Suid-Afrikaanse boere ongelukkig té dikwels swak advies ontvang, wat produksiekoste verhoog, maar geen verbetering op die uiteindelike opbrengs het nie. Boonop word boere gereeld oorreed om aansienlike bedrae geld te bestee aan produkte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Jakkalse Pas Aan Om Groter Vee Aan Te Val
DIE jongste verslag van ’n langtermynstudie oor haalbare oplossings vir Suid-Afrika se historiese vee-roofdier-konflik bring ’n paar interessante bevindings aan die lig. Pogings deur Suid-Afrikaanse skaap- en bokboere om hul lammers en boklammers tee
Landbouweekblad2 min read
Vrou-alleen Teen Luiperds En Hartwater
V vyf faktore maak boer met Hugenoot-beeste vir Mary Lochner ’n plesier: hul langlewendheid, stapvermoë, kalfgemak, mooi temperament en gehardheid om in ’n ekstensiewe klimaat aan te pas. Mary bedryf haar CTL Hugenoot SA-stoetery op die plaas Doringk
Landbouweekblad2 min read
Vierde Elitekoei Uit Een Stoetery
Seleksie vir uitsonderlike vrugbaarheid en koeie met ’n lang, produktiewe leeftyd is die regte roete waarlangs ’n uitnemende kudde gebou moet word, soos wat die Beefmaster-stoetery Van-Dev van Pieter van Deventer van Coligny bewys. Pieter boer op die

Related