Landbouweekblad

Boer slimmer met kunsmatige intelligensie

PLAASINLIGTING

LIGGING: Kaapstad, Wes-Kaap

KORTOM

■ Kunsmatige intelligensie stel boere in staat om hul produksiemiddele doeltreffender te gebruik en produksie volhoubaar te verbeter.
■ Dit is belangrik dat boere data in kennis omskakel en die nodige stappe op die plaas doen, anders kan data “passief” raak.
■ Slimplase sal vorentoe verskil van gewone plase in die sin dat eersgenoemde veel meer waarde uit elke produksiemiddel ontsluit.

Wat wil jy as bestuurder van aksies en insigte by Aerobotics bereik?

Ek wil dít wat Suid-Afrika se boere reeds so goed doen, help verbeter. Deur elke produksiemiddel so optimaal moontlik te benut, sal nie net produksie verbeter word nie, maar ook voedselsekerheid en die groter prentjie rondom die landbou.

Van waar jou belangstelling in tegnologie, soos kunsmatige intelligensie?

Ek het van jongs af belang gestel in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related