Landbouweekblad

Só werk SA se eerste slimplaas

Daar is geen plek vir middelmanne in die boerdery en landbou-ondernemings wat deur mnr. Nick Serfontein, Suid-Afrikaanse Boer van die Jaar vir 2019, van Edenville in die Noord-Vrystaat opgebou is nie. Daarom dek sy Sernick-groep die hele waardeketting – van die veld tot die vurk.

Om sy beheer en bestuur opgeskerp te hou, span Serfontein die beste tegnologie wat beskikbaar is, op sy plaas en in verwante landbou-ondernemings in om sy digitale verbindings tot op die hoogste vlak te neem.

Waar die tegnologie nie doelmatig of beskikbaar is nie, laat hy stelsels ontwikkel wat in sy behoeftes voorsien.

Die Sernick-groep het tans ’n omset van R1,5 miljard per jaar, verskaf werk aan 615 mense en het ’n impak op 14 500 mense. Die ekonomiese impak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related