Landbouweekblad

Kunsmatige intelligensie: Só boer jy slimmer

LIGGING

Kaapstad, Wes-Kaap

KORTOM

■ Kunsmatige intelligensie stel boere in staat om hul produksiemiddele doeltreffender te gebruik en produksie volhoubaar te verbeter.

■ Dit is belangrik dat boere data in kennis omskakel en die nodige stappe op die plaas doen, anders kan data “passief” raak.

■ Slimplase sal vorentoe verskil van gewone plase in die sin dat eersgenoemde veel meer waarde uit elke produksiemiddel ontsluit.

Van waar jou belangstelling in tegnologie, soos kunsmatige intelligensie? Wat prikkel jou die meeste van al dié nuwe ontwikkelinge?

Ek het van jongs af belang gestel in die bevordering van die landbou, veral hoe ’n mens alternatiewe metodes kan gebruik om stelsels doeltreffender te maak. My loopbaan in die landbou het begin ná ek ’n graad in wingerden-wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch behaal het. Ek het ook ’n M-graad in hortologie verwerf. Ek staan nou al 13 jaar lank

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad1 min read
Algehele Uitverkoping Van Kyksim Simmentalers
Uitstekende beeste en teelmateriaal is op die algehele uitverkopingsveiling van Kyksim Simmentalers van Berrie Botha aangebied. Die veiling is op 13 April in die Outeniqua-veilingskompleks in George. Altesaam 115 diere is aangebied. Die hoogste prys
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related