Landbouweekblad

Jakkalse pas aan om groter vee aan te val

DIE jongste verslag van ’n langtermynstudie oor haalbare oplossings vir Suid-Afrika se historiese vee-roofdier-konflik bring ’n paar interessante bevindings aan die lig.

Pogings deur Suid-Afrikaanse skaap- en bokboere om hul lammers en boklammers teen roofdiere te beskerm, toon toenemend gunstige uitkomste.

Luidens berigte is ’n onbedoelde gevolg daarvan dat bevolkings van betreklik klein rooijakkalse () in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad5 min read
Droëbone Vasgevang Tussen Twee Vure
Droëbone is waarskynlik die gewas wat as proteïenbron vir menslike gebruik die beste waarde vir geld bied. Die produsenteprys is ook baie hoog en sommige boere het die afgelope seisoen tot R35 000 per ton gekry. Hoekom word die gewas dan nie op grote
Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd