Landbouweekblad

Kameras hou oog op Limpopo se wilde roofdiere

Roofdiere lewer ’n belangrike bydrae om die ekostelsel in balans te hou, sê Philip Faure, ’n roofdierkundige, ná afloop van ’n projek van drie maande waarin 72 kameras gestel is om dierebeweging in die Platjan-omgewing in Limpopo te bestudeer.

In die proses is 600 000 foto’s geneem – van van gevlekte hiënas tot bruin hiënas, Afrika-sivette en luiperds.

Die opname is oor ’n gebied van 195 km2 gedoen waar luiperds, hiënas en soms selfs leeus dikwels oor die grens van Botswana af kom. Dit kan tot veeverliese lei.

Kameras is drie maande lank sowat 2 km uit mekaar uitgesit.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding