In ’n Blik
VOOR DIE WIND. Die Roggeveld-windplaas naby Laingsburg, Matjiesfontein en Sutherland op die grens van die Wes- en Noord-Kaap is onlangs amptelik geopen. Dit behoort aan die onafhanklike globale kragverskaffer Red Rocket en het ’n geïnstalleerde kapas