BEEFMASTERS Swaar speenkalwers van hoogs vrugbare koeie
Jun 10, 2022
3 minutes
JOHN RAFFERTY
Die Beefmaster is een van die vinnigste groeiende rasse in Suid-Afrika en die naasgrootste vleisbeesras in Suid-Afrika. Daar moet baie goeie redes vir hierdie prestasie wees.
Die vader van die Beefmaster in Amerika, Tom Lasater, het verwys na die nodigheid om jou teeldoelwitte taamlik eenvoudig te hou.
LÊ REGTE KLEM
Die klem op menige teeldoelwit maak die vordering moeiliker en stadiger. Deur teeldoelwitte konsekwent en taamlik eenvoudig te hou, kan meer vooruitgang verseker word.
Met die klem
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days