Landbouweekblad

Land Bank op rand van insolvensie

Die aandeel van die Land Bank in landbouskuld het die afgelope paar jaar ernstig gekrimp, terwyl hy nog nie ’n skikking kon bereik met eisers wat kapitaal aan hom voorgeskiet het nie. Die Land Bank kon nie die lenings op hul vervaldatum aflos nie en is dus tegnies in ’n wanbetalingsposisie. Die Land Bank se leningsboek het ernstig gekrimp tot sowat R27 miljard vanaf bykans R50 miljard.

Die Land Bank se model was al die jare om kapitaal op die kapitaalmark te bekom teen gunstige rentekoerse deur Land Bank-effekte met meestal ’n langer looptyd uit te reik. Die kapitaal wat met die uitreik van die effekte verkry is, is aangewend om die landbou te finansier.

Land Bank-effekte word deur die staat onderskryf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding