Landbouweekblad

Land Bank lyk beter, maar ver van gesond

Die Land Bank het pas sy jongste jaarverslag vir die jaar geëindig Maart 2022 bekend gemaak. Die Land Bank het beslis nie ’n gesonde balansstaat nie. Die eiekapitaalposisie is byvoorbeeld aansienlik laer as wat die Reserwebank vereis van handelsbanke in die private sektor.

Toegegee, die Land Bank val nie onder die toesig van die Reserwebank nie, wat grootliks bygedra het tot die agteruitgang in die gehalte van die Land Bank se balansstaat oor die afgelope klomp jare. Die stand van sake het vereis dat die aandeelhouer (die staat) kapitaalinspuitings moes gee om die Land Bank aan die gang te hou.

Die Land Bank se balansstaat en sy geldelike posisie het darem die afgelope boekjaar verbeter. Hy het ’n bedryfsinkomste van R1,913 miljard gerealiseer teenoor die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit