Skaapboer verstom oor karkaspryse
Jun 10, 2022
2 minutes
LLOYD PHILLIPS lloyd.phillips@landbou.com
Terwyl sy wenkarkasse onder die afslaer se hamer gekom het teen pryse wat hy nog nooit in sy lewe behaal het nie, was ’n Noord-Kaapse skaapboer wat meer as 1 000 km afgelê het om aan die Royalskou se wêreldbekende karkaskompetisie en -veiling deel te neem, sigbaar emosioneel.
Op dié skou, wat in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, gehou word, het die Dorper-lammers van mnr. Bertus Steenkamp van Carnarvon
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days