Weerstandigheid teen ooskuskoors is oorerflik
Jun 10, 2022
2 minutes
— FREDALETTE UYS
FOTO: LBW-ARGIEF
VIR sommige beeste is die kans om ooskuskoors te oorleef, beter as vir ander. Dié eienskap lê opgesluit in sekere genetiese merkers – iets waarvoor boere in hul kuddes kan selekteer.
Dié ontdekking is bloot toevallig gemaak deur
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days