Party maak warm!
“My liefde vir plante en die natuur was deel van my lewe van my vroegste herinneringe af. Hierdie liefde het my die voorreg gegee om elke dag saam met hulle te werk.”
– Pieter van der Walt @euphoric flora
“Will you walk into my parlour? said the Corpse Flower to the Fly, ‘Tis the warmest little parlour that ever you– uittreksel uit die Amerikaanse rillerkomedie, Little Shop of Horrors van 1986.