Die Tuinier Tydskrif

IN DIE TUIN SAAM MET TANYA

Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin.

BLITSWENK

In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante wat in potte groei, te plaas om stamvrot te voorkom.

Vetplantsorg

Verdeel dik polle woestynrosies (echeverias) deur die rosette af te sny met ’n stuk stingel aan. Verwyder die ou vrot blare van hul basisse en plant dit weer in die tuin of in potte. Hou hulle aan die droë kant vir ’n paar dae totdat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Oulike Binnehofbome
Wat sou ‘n binnehoftuin wees sonder ‘n suurlemoenboom? Die ‘Meyer’-suurlemoen is die perfekte variëteit om in klein tuine te gebruik of in groot potte te plant. Dit is ‘n kompakte, immergroen boom van ongeveer 3 x 3 m wat meer koue en ryp kan hanteer
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan