Tuis

Dié maand in jou tuin

Stuur tuininligting envrae na tuine@tuis.co.za

Nou is die tyd om te begin werk aan ’n lentetuin vol kleur. Koop lenteblombolle in Maart sodat jy die beste gehalte en verskeidenheid kan bekom, maar plant dit eers in April, wanneer die grondtemperatuur begin daal. Bolle kan talle vorms en groottes hê, maar sorg dat dié wat jy kies, ferm en sonder merke is. Buiten affodille en hiasinte, waarop ons vandeesmaand die kollig laat val, kan jy ook Allium ‘Winter Fairy’, Babiana-kultivars en natuurlik al die tulpe waarop jy jou groen vingers kan lê, by jou lenteversameling voeg!

Affodille vir Afrika

Die affodil () groei in die herfs en winter wanneer bome rondom die bolle hul blare afgooi en sonlig in die koel seisoen deurlaat. Hierdie manjifieke blomme pas goed tussen klein grondbedekkers en jaarplante in beddings in halfskadu, asook by ander skaduliewende bolplante. In die huis vaar hulle goed in diep potte naby ’n vensterbank wat ’n bietjie oggendson kry. Voeg heelwat kompos en ’n hand vol beenmeel by wanneer jy die bolle plant. Hou die grond klam maar nie deurnat nie, en maak seker die potte dreineer goed. Plant bolle in die tuin só dat daar 5 cm grond bo

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related