Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Koggelanemoon
Die Koggelanemoon
Die Koggelanemoon
Ebook89 pages45 minutes

Die Koggelanemoon

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

"Die Koggelanemoon" is 'n hoofsaaklik Afrikaanse en gedeeltelik Engelse draaiboek vir 'n kort film. Dit is wetenskap fiksie en nie gebaseer op enige werklike persone of plekke nie. Die storie draai om 'n begaafde student, Sebastiaan Boonzaaier, wat 'n paar harde stampe ervaar in die lewe. Hy eidig in die hospitaal deur die toedoen van die booswig, dr. Ivy...

Die Koggelanemoon" is an Afrikaans and some English, movie script for a short film. It is science fiction and not based on any real people or places. The story revolves around Sebastiaan Boonzaaier, a gifted student who goes through life experiencing some hard knocks. He ends up in hospital via the attentions of the evil Dr. Ivy...

LanguageAfrikaans
Release dateApr 20, 2013
Die Koggelanemoon

Read more from Jan Van Duyker

Related to Die Koggelanemoon

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die Koggelanemoon

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Koggelanemoon - Jan van Duyker

    A) Lokaliteit van skote

    Universiteit Vanderbilt, klastoneel.

    Universiteit Vanderbilt, gradeplegtigheid.

    Fabriekperseel

    Raadsaal, Paltas.(stel)

    Hoogeregshof.(stel)

    Langs die ou Pretoriaweg, oorkant, Leeukop gevangenis, Kyalami.

    Green Lane Restaurant (stel)

    Universiteit Vanderbilt klas (stel).

    Green Lane Restaurant, Groenkloof, Pretoria.(stel)

    Horseback Safari’s International, (stel)

    Raadsaal Paltas (stel)

    Universiteit Vanderbilt, biblioteek. (stel)

    Universiteit Vanderbilt (stel)

    Hoërskool Beltor, hoof se kantoor, oop kantoor en koshuiskamer. (stel)

    Universiteit Vanderbilt, klastoneel. (stel)

    Hoërskool Beltor, koshuiskamer.(stel)

    Raadsaal Ilada toneel, (stel).

    Kantoor toneel, Ilada (stel

    Woning, North Riding (stel)

    Rowwe see tonele, ‘n spioenasie voortuig en ‘n telefoon toneel tussen twee persone. (koop footage)

    Woning, motorhuis, loodsaanleg. (stel)

    Twee kantore en ‘n oopplan sekretariele seksie, Ilada (stel)

    Gestig, hoog sekuriteit seksie (Stel)

    Gestig, besoeker ontvangsarea, motor toneel tussen twee persone (stel)

    Laboratorium toneel, Switserland (stel)

    Strand toneel met perde, onthaaltafel en boot agter die branders, onderwater tonele en ‘n lugskoot van ‘n myn en ‘n akademie. (stel)

    B) Akteurs

    Skoot 501

    Universiteit Vanderbilt klaskamer, klastoneel.(stel)

    Sebastiaan Boonzaaier, hoofrol. Man wat aan die begin van die film 25 jarige ‘n student is en teen die einde van die film, ‘n 36 jarige man is. Hy het ‘n sportiewe bou, is lewenslustig, netjies en het ‘n vol bos rooi hare met ‘n vlegsel.

    Albert Viljoen, 19 jarige student, Afrikaans-Hollandse aksent, konserwatiewe voorkoms.

    Ben Kruger, 19 jarige student, Afrikaans-Hollandse aksent, konserwatiewe voorkoms.

    Toon Swart, 19 jarige student, Afrikaans met Engelse aksent, altenatiewe voorkoms.

    Fritz Shpen, 50 jarige lektor met Duitse aksent. Vol bos hare met tekens van grys profesionele houding.

    Skoot 502

    Universiteit Vanderbilt, gradeplegtigheid (stel)

    Robin White, 35 jarige man met ‘n Ierse aksent, sportiewe bou

    30 ekstras in togas op die verhoog

    650 ekstras in die saal

    Skoot 503

    Fabriekstoneel perseel van CSI. (stel)

    Sebastiaan Boonzaaier, 26 jarige eienaar van Chemical Supplies International.

    Carlos Boonzaaier, 29 Sebastiaan se broer en vennoot in CSI.

    Sharon Beetge, 23 jarige sekretaresse.

    Zelda Stofberg, 50 jarige boekhouer.

    Steven Spugelberg, 30, fris geboude voorman.

    Jerry de Wit, 22 jarige arbeider

    Antonio Marx, 33 jarige arbeider

    Braam Mulder, 20 jarige skoonmaker

    Francois Struwig, 20 jarige sekuriteitswag.

    Skoot 504

    Paltas Dye House raadsaal.(stel)

    Dr. Ivy Fox, 55 jarige man, lyk soos ’n bandiet, netjies.

    Fatima Nair, 35 jarige Indiese vrou, aankoper, lyk oud, baie plooie.

    Franklin Moody, 20 jarige man, sekuriteit by Paltex

    20 ekstras in geel oorpakke, fabriekswerkers.

    Christiaan Roebel, 30 jarige blanke man, CSI drywer.

    Antonio Marx, 33 jarige arbeider.

    Skoot 505

    Hoogeregshof.(stel)

    Willem Gouws, 60 jarige man, regter met dik brille en ‘n snor.

    Dick Dumini, 40 jarige man, staatsaanklaer, dun, seningrig, rooi hare.

    Burger Loots, 39 jarige man, kurator, vet met dubbel ken en bruin hare.

    Eduard Gates, 28 jarige man, Sebastiaan se advokaat.

    Sebastiaan Boonzaaier 27, in die gehoor.

    Carlos Boonzaaier, 31 in die gehoor.

    Cindy Boonzaaier, Carlos se vrou 30, in die gehoor.

    Ina Boonzaaier, Sebastiaan se vrou, 28, in die gehoor.

    20 Ekstras in die gehoor.

    Walter Boonzaaier, 45 , Sebastiaan se oom, in die gehoor.

    Dr. Ivy Fox 55, op die telefoon.

    Johnathan Stahl, 53, op die foon met dr. Ivy.

    Skoot 506

    Kyalami, ou hoofweg, Tshwane, Johannesburg.

    Sebastiaan Boonzaaier, 29, verslete in die straat.

    Nelson Ras, 42, sekuriteitswag by vulstasie.

    Skoot 507

    Groendakkies hospitaal en die Green Lane Restaurant (stel)

    Sebastiaan Boonzaaier, 30 as chef.

    5 Ekstras in die kombuis.

    8 Ekstras as kelners

    Rosa Venter, 40, besigheidsvrou alleen by ’n tafel

    20 Ekstras wat eet by ander tafels.

    Dr. Smit, psigiater

    Trevor Gere, 40 Jarige restaurantier.

    Skoot 508

    Universiteit Vanderbilt, buite die gebou en in ‘n klaskamer (stel).

    Sebastiaan Boonzaaier,30,

    50 studente, ekstras, 15 by RGN gebou en 35 in die klas

    2 Diewe in die fietsloots, Kanadese studente, met Beaver Canoe T-hemde.

    Skoot 509

    Green Lane restaurant, buite by ‘n tafel (stel)

    Sebastiaan Boonzaaier, 30 as kelner

    Rosa Venter en drie vriendinne

    20 Ekstras wat eet by ‘n tafel

    Trevor Gere,

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1