TV Plus Afrikaans

Die dood kry lewe

The Truth About My Murder

Seisoen 1 Sondae CBS Justice (*270) 20:00

Die forensiese patoloog dr. Richard Sheperd het in sy loopbaan al meer as 23,000 nadoodse ondersoeke afgehandel. Hy het vir die Britse departement van binnelandse sake gewerk in hoëprofiel-ondersoeke soos die dood van

prinses Diana en was ’n raadgewer oor die bestuur van Britse sterfgevalle in die 9/11-terreuraanvalle.

Nou ontleed hy tien van Amerika en Brittanje se berugste moordsake – insluitende die 69-jarige prof. Peter Farquhar wat deur sy 31-jarige verloofde, Benjamin Field, vermoor is – in CBS Justice (*170) se nuwe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die

Related