Huisgenoot

Nuut op die rakke

UITVINDERS, PLANMAKERS EN ANDER SLIMKOPPE VAN SUID-AFRIKA

Deur ENGELA DUVENAGE

Illustrasies: TUMI K. STEYN

LAPA, R424*

Op die Kaapstad Internasionale Lughawe knik dokter Bongani Mayosi vir ’n lugwaardin. Dis 1998 en hy is op pad na Engeland en die Universiteit van Oxford om verder te gaan studeer. Saam met sy sambreel, reënjas, pajamas, stetoskoop, boeke, dasse, hemde en ’n klomp sokkies het hy twee spesiale buisies ingepak.

Ek brand om uit te vind watter geheime hierdie DNS inhou, dink Bongani.

Hierdie selletjies is deel van ’n baie hartseer storie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related