Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Tom die Kat Probeer Slim Wees en Beland Siek in Sy Bed
Tom die Kat Probeer Slim Wees en Beland Siek in Sy Bed
Tom die Kat Probeer Slim Wees en Beland Siek in Sy Bed
Ebook75 pages1 hour

Tom die Kat Probeer Slim Wees en Beland Siek in Sy Bed

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Jud the Rat and his friends inhabit a series of phonically-based reading fluency books which are graded in terms of difficulty, and are provided with supporting manuals and implementation materials. The books, manuals and materials form part of Dr Charles Potter’s Reading Fluency Programme, which has been developed to improve reading, writing and spelling abilities based on up to date research and literature, while at the same time being entertaining and enjoyed by children.

This book and the other reading fluency books in the series are designed to be used with repetitive paired reading and with sequential working memory training methods. The materials and methods have been successful with a large number of children of different ages and different cultural backgrounds. Results on the programme have been published internationally, and these publications are available free online.

Dr Charles Potter’s Reading Fluency Programme is evidence-based, and online support is provided to users. It is also helpful to talk to the network of people who have used the programme successfully. If you make contact with me by email I can provide you with further information about the programme. I can also provide you with an illustrated manual to enable effective use of this book in developing reading fluency, as well as with additional materials to support your child’s reading, writing, spelling and learning needs.

LanguageAfrikaans
Release dateNov 27, 2023
ISBN9798215754481
Tom die Kat Probeer Slim Wees en Beland Siek in Sy Bed
Author

Dr Charles Potter

I am an Educational Psychologist in Private Practice, specialising in work with children who have reading and learning difficulties. I also develop educational programmes, which are being used by therapists and teachers as well as in schools both in my country and internationally.I have a number of educational degrees and diplomas, a Masters in Psycholinguistics and a Doctorate in Curriculum Development and Special Education.I previously taught in both mainstream and special schools and then at university in education, applied linguistics and psychology, teaching courses in research, assessment and evaluation. I also have interests in neuropsychology and neurolinguistics. I have a number of publications in these areas, and a number of publications in areas relating to programme evaluation (refer entry on programme evaluation in Wikipedia)I live in the Johannesburg Area, South Africa, and provide service to parents and children with learning difficulties. I also develop assessment tools and procedures for doing this type of work. For more information use the following links:http://www/charlespotter.orgorhttp://www.intechopen.com/articles/show/title/using-phonically-based-e-books-to-develop-reading-fluency• 500+ 500+ connections on Linked In, where you can also view my profile, and find my contact details.

Read more from Dr Charles Potter

Related to Tom die Kat Probeer Slim Wees en Beland Siek in Sy Bed

Related ebooks

Related articles

Reviews for Tom die Kat Probeer Slim Wees en Beland Siek in Sy Bed

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Tom die Kat Probeer Slim Wees en Beland Siek in Sy Bed - Dr Charles Potter

    Tom die Kat Probeer Slim Wees en Beland Siek in Sy Bed

    Gepubliseer deur Dr Charles Potter by Smashwords

    Kopiereg 2013 Dr Charles Potter

    Oor hierdie boek

    Na raming lees 20% van alle kinders nie vlot nie, wat hul werktempo en vordering by die skool beïnvloed. Hierdie boek en ander boeke in die reeks oor Jan die Rot, Tom die Kat, Anna die Hond, Mev Meerkat en Dokter Muishond kan gebruik word om jou kind se probleme met lees, skryf en spel op te los.

    Jan die Rot en sy vriende bewoon 'n reeks fonies-gebaseerde leesvlotheidsboeke wat in terme van moeilikheidsgraad gegradeer word, en voorsien word van ondersteunende handleidings en implementeringsmateriaal. Die boeke, handleidings en materiaal vorm deel van Dr Charles Potter se Leesvlotheidsprogram, wat ontwikkel is om lees-, skryf- en spelvermoëns te verbeter op grond van opgedateerde navorsing en literatuur, terwyl dit terselfdertyd vermaak en geniet word deur kinders.

    Gebruik Hierdie Boek en die Ander Boeke in die Reeks om Leesprobleme, Spelprobleme, en Probleme met Werktempo te Behandel

    Hierdie boek en die ander leesvlotheidsboeke in die reeks is ontwerp om gebruik te word met herhalende gepaarde lees sowel as met opeenvolgende werkgeheue-opleidingsmetodes. Tydens hul proefgebruik oor 'n tydperk van agt jaar is gevind dat die materiaal en metodes suksesvol was met 'n groot aantal kinders van verskillende ouderdomme en verskillende kulturele agtergronde. Resultate oor die program is internasionaal gepubliseer. Tussen 2015 en die einde van 2022 was daar sewe internasionaal beoordeelde publikasies oor werk wat met ons metodes en materiaal gedoen is, en dit is gratis aanlyn beskikbaar.

    Dr Charles Potter se leesvlotheidsprogram is bewysgebaseer, en aanlyn ondersteuning word aan gebruikers verskaf. Dit is ook nuttig om met die netwerk van mense te praat wat ons program suksesvol gebruik het. As jy per e-pos met my kontak maak by pottercs@gmail.com kan ek jou van verdere inligting verskaf oor ons lees-, skryf- en spelmateriaal, asook oor die metodes wat gebruik word om ons program te implementeer. Ek kan jou ook voorsien van 'n geïllustreerde handleiding om effektiewe gebruik van hierdie boek in die ontwikkeling van leesvlotheid moontlik te maak, asook met bykomende materiaal om jou kind se lees-, skryf-, spel- en leerbehoeftes te ondersteun.

    Ek sien daarna uit om van jou te hoor.

    Dr Charles Potter

    http://www.charlespotter.org

    Skrywer se Nota oor Kopiereg

    Kopiereg op die teks van hierdie boek en die ander boeke in die reeks, sowel as die prosedures en metodes wat met hierdie boek en die ander boeke in die reeks gebruik word, berus by myself as skrywer. Die omslae wat in die reeks gebruik word, is gebaseer op illustrasies wat, na my wete as skrywer, regsvry is.

    Die illustrasie wat op die buiteblad van hierdie boek gebruik word, wat deel vorm van die Tales of Jud the Rat-reeks boeke, is in 1873-1874 gepubliseer. Dit is opgelaai vanaf

    http://commons.wikimedia.org/wiki/File:PSM_V04_D163_Chinchilla.jpg

    Dr Charles Potter

    http://www.charlespotter.org

    Tom die Kat Probeer Slim Wees en Beland Siek in Sy Bed

    In die laaste boek het jy gelees hoe Jan die Rot vir Tom die Kat geflous het.

    Tom die Kat het probeer om Jan die Rot te truuk. Maar Jan die Rot het Tom die Kat in die rivier gestoot, wat veroorsaak het dat Tom die Kat met 'n groot gespat in die diep poel van die rivier beland het.

    Tom die Kat was baie vies, en alhoewel hy nie van water hou nie, moes Tom die Kat deur die diep poel swem. En so word hy toe papnat en yskoud. Al die visse in die rivier het gekom om hom te bekyk, wat Tom die Kat baie dom laat voel het. Terwyl al die visse langs hom swem het hulle hom gespot, tot groot verleentheid vir Tom die Kat.

    Katte hou op die beste tye nie van water nie, en dit het Tom die Kat verskriklik kwaad laat voel. Sy woede teenor Jan die Rot het hom laat besluit om vir Jan die Rot terug te kry.

    Hierdie boek vertel hoe Tom die Kat probeer om Jan die Rot terug te kry, en vertel ook hoe Tom die Kat probeer om Jan die Rot te vang.

    Maar jy weet dat Jan die Rot slinks en slim is. So dink jy dat Tom die Kat suksesvol sal wees?

    Terwyl jy hierdie boek lees sal jy sien dat Tom die Kat regtig hard probeer om Jan die Rot te vang. Jy sal ook sien dat Tom die Kat amper vir Jan die Rot gevang het, maar uiteindelik was Jan die Rot veilig, ten spyte van hoe hard Tom die Kat probeer het om Jan die Rot te vang.

    So lees nou verder.

    Toe Tom die Kat uit die rivier geklim het, was hy papnat en verskriklik koud. Hy het begin nies, en dit was hoe Tom die Kat geweet het dat hy siek raak en dat hy verkoue gaan kry. Toe hy besef hy voel siek, het Tom die Kat homself na sy huis gehaas.

    Toe Tom die Kat by sy huis aankom het hy sitkamer toe gegaan. Omdat hy nog papnat was van sy swem in die rivier, het Tom die Kat 'n vuur in die kaggel van die sitkamer aangesteek om sy pels droog te kry. Hy het ook vir homself 'n koppie tee in die kombuis gemaak. Toe het Tom die Kat langs die vuur in die sitkamer gaan sit.

    Omdat die vuur lekker warm was, het Tom die Kat 'n bietjie beter begin voel. Sy pels was nog nat, maar sy sitplek op die bank langs die vuur was warm. Na 'n rukkie het Tom die Kat sy oë toegemaak, en kort voor lank was Tom die Kat vas aan die slaap op die bank langs die vuur.

    ‘n Paar ure het verbygegaan, en Tom die Kat het nog lekker op die bank langs die kaggel gelê en slaap. Ongelukkig toe hy wakker word, vind hy dat die vuur dood is.

    Ondanks dat Tom die Kat so lank langs die vuur geslaap het, was sy pels nog klam, en voel hy steeds verskriklik koud, en het hy ook verkoue in sy neus. Tom die Kat voel dus glad nie goed nie.

    Dit is verskriklik koud in my sitkamer, sê Tom die Kat, Daarom moet ek dadelik in my bed gaan klim en slaap. Dan sal ek weer warm word

    En juis daarom, omdat hy nie goed gevoel het nie, het Tom die Kat na sy slaap kamer gegaan en in sy bed geklim om verder te slaap. Maar hy het nie goed geslaap nie,want sy neus was toegestop van die verkoue, en hy het ook van kouekoors gebewe.

    Die volgende dag het aangebreek, en Tom die Kat was nog in sy

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1