Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Manewales van Thomas die Kat
Die Manewales van Thomas die Kat
Die Manewales van Thomas die Kat
Ebook36 pages13 minutes

Die Manewales van Thomas die Kat

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Thomas die pragtige kat gaan op 'n reis deur sy omgewing, en is verbaas oor wat hy ontdek. Hy ontmoet 'n colliehond, 'n lam, 'n valk, 'n wit perd, 'n tier, 'n leeu, 'n olifantfamilie, en 'n uil. Maar omdat hy nie besef dat hy regtig 'n kat is nie, het elke ontmoeting hom laat wonder of dit die soort dier is wat hy bedoel was om te wees. Uiteindelik, vertel 'n wyse uil vir hom die waarheid. Jou kinders sal hulle verlustig in die nuwe avontuur van Thomas en begin nadink saam met Thomas, wie hulle ook bedoel was om te wees as hulle ouer word!

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateJun 26, 2020
ISBN9781071553824
Die Manewales van Thomas die Kat

Related to Die Manewales van Thomas die Kat

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die Manewales van Thomas die Kat

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Manewales van Thomas die Kat - Linda Henderson

    Die Manewales van Thomas die Kat:

    Thomas ontdek wie hy bedoel is om te wees

    Deur Linda M. Henderson 

    Eendag lank gelede, in ‘n land nie baie ver nie, het daar ‘n harige katjie met die naam Thomas gewoon. Soos meeste katte in sy posisie, het hy daarvan gehou om in die veld rond te hardloop en skoenlappers te jaag, of met sy broers en susters te stoei in die ou rooi skuur aan die einde van die grondpad. Thomas was ‘n baie gelukkige kat, en hy sou volkome gelukkig gewees het as dit nie vir een ding was nie.

    Toe hy ‘n klein, klein katjie was, ‘n jong meisie wat hy net as Amelia geken het, sou na die skuur toe kom om saam met hom en sy baie oulike, harige familie te speel. Sy het ‘n vreemde gewoonte om kledingstukke vir Thomas aan te trek wat ongemaklik pas, waarvan hy nie in die minste gehou het nie. Terwyl sy dit gedoen het, het sy gelag met die grootste vreugde om hom so bekoorlik te sien.

    Amelia was mal daaroor om

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1