Tuis

’n Liewe sokkiedief

In Kaapstad sukkel ek om my kar tussen twee ander, wat lelik ongepoets geparkeer staan, in te wurm. ’n Man met ’n hond en ’n Bybel onder die arm gee aanwysings.

Toe ek uitklim, verklaar hy, hand op die Bybel, dat hy my kar baie mooi sal oppas. “Ek en my waghond,” sê hy gewigtig.

Die hond kyk beamend toe. Sy naam is Vriet, want hy vreet glo alles. Die man maak sy Bybel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis4 min read
KONTEMPORÊRE ‘Plaashuis’ by Die See
WIE WOON HIER? Gary en Taryn Uys en hul kinders, Ben (11) en Hanna (9)WAAR Elaleni Coastal Forest Estate, KZN GROOTTE 600 m² ‘Volg altyd jou instink. En gebruik artikels wat jou na aan die hart lê in jou huis, al is dit nie die heersende mode of jong
Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde
Tuis18 min read
Pak Dit Uit!
Antipasto is tradisioneel die eerste gang in ’n formele Italiaanse maal, maar antipasti (meervoud) word ook wyd voorgesit as kuierkos. Dit kan so eenvoudig wees soos ’n bakkie olywe, of so rojaal soos dié proebord. 1 Kouevleis is altyd ’n wenner. Hou

Related