Tuis

KONTEMPORÊRE ‘plaashuis’ by die see

WIE WOON HIER? Gary en Taryn Uys en hul kinders, Ben (11) en Hanna (9)
WAAR Elaleni Coastal Forest Estate, KZN
GROOTTE 600 m²

‘Volg altyd jou instink. En gebruik artikels wat jou na aan die hart lê in jou huis, al is dit nie die heersende mode of jongste gier nie – jy sal nie spyt wees nie.” Dit was Taryn en Gary Uys se ingesteldheid tydens die beplanning van hul nuwe gesinshuis aan die noordkus van KwaZulu-Natal. Die resultaat is ’n onopgesmukte kontemporêre staalraamstruktuur met tradisionele leiklip- en blokkiesvloere, gesaksmeerde baksteenmure, glanspunte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art