Liewe Leser
Was dit die langste en (in die Kaap) die natste winter in jare? Dalk is dit omdat ons dwarsdeur dié bibberseisoen by die huis gewerk het, sonder die voordeel van ’n temperatuurbeheerde kantoor. Dit voel vir my die koue het sy intrek geneem tot onder