Tuis

MINDER MURE, meer ruimte

Dit was ’n gelukskoot toe Hilko Johannsmeier dié huis in Parkhurst een Vrydagmiddag in 2013 “ontdek”. Al wat die eiendomsagent vooraf aangestuur het, was ’n enkele onaantreklike foto van ’n ewe onaantreklike bruin struktuur met “wimpers” – twee sonkappe voor die vensters weerskante van die voordeur. Maar die prys was reg, en een van die goedkoopste plekke wat Hilko in dié gewilde Johannesburgse buurt kon vind.

Binne was dit ook maar gehawend, maar ná Hilko die huisplanne onder oë gehad het, was hy binne ’n halfuur oortuig hy kon iets moois van dié huis maak.

“Dis ’n tipiese Parkhurst-woning, so te sê vierkantig met ’n teëldak en ’n skoorsteen. Buiten ’n klein aanbouing in die sestigerjare was die huis nog net soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf