Tuis

ons lesers sê

WENBRIEF

Bly besig

Op 85-jarige ouderdom het my dinamiese ma haar nie deur Covid-19 laat onderkry nie. Nee, dwarsdeur die inperkingstyd het sy gehekel – komberse en kussings in elke denkbare kleur. Vir my het sy hierdie “Liquorice Allsorts”-kombers met ’n bypassende kussing gemaak. Dis vir my baie kosbaar, juis omdat dit in hierdie moeilike tyd geskep is. Ek sal dié geskenk vir ewig koester enop my gunstelingplek sit en lees – wat ’n wenkombinasie! Afgesien van hekel doen my ma ook graag kralewerk en skilder af en toe. Hierdie generasie mense is uniek en kosbaar en ons kan elke dag van hulle leer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis13 min read
Geniet Meer Groente
Gekaramelliseerde uie neem lank en is ’n liefdestaak wat ’n haastige mens liewer nie moet aanpak nie! Skink ’n glas wyn en geniet die heerlike aromas terwyl jou uie stadig braai. Maak 4 burgers • Voorbereiding: 45 minute • Gaarmaaktyd: 1 uur • 30 ml
Tuis25 min read
Vat ’n Pakkie Maalvleis …
’n Skeppie soet tamatieblatjang maak dié outjies nog lekkerder! Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 20 minute • Gaarmaaktyd: 8 minute • 600 g beesmaalvleis• 100 g salamiskyfies, fyngekap• 125 ml droë broodkrummels (ons het panko gebruik)• 60 ml fyngerasper

Related