Tuis

ons lesers sê

WENBRIEF

Boekie-tyd saam met Ouma

Met die inperking het my dogter, skoonseun en kleinkind by ons kom bly. Terwyl ons soos sonvangers buite sit, blaai ek deur my . Boetie kyk saam. Ná die eerste tydskrif gaan haal hy nog een. En daar byt die Tuis-gogga hom! Elke middag wil hy “boekie kyk”. Hy soek altyd die honde en katte, en as ons ’n perd of ’n by sien,, dat julle dié moeilike dae makliker maak!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Hallo!
Jare gelede, voor ’n eindelose musiekbiblioteek op die internet beskikbaar was, was my man, Allister, die meester van die “mixed tape”. Hy sou elke liedjie met groot sorg uitsoek en dit opneem, en my dan oorrompel met sy fyn aangepaste speellys wat t
Tuis13 min read
Geniet Meer Groente
Gekaramelliseerde uie neem lank en is ’n liefdestaak wat ’n haastige mens liewer nie moet aanpak nie! Skink ’n glas wyn en geniet die heerlike aromas terwyl jou uie stadig braai. Maak 4 burgers • Voorbereiding: 45 minute • Gaarmaaktyd: 1 uur • 30 ml
Tuis25 min read
Vat ’n Pakkie Maalvleis …
’n Skeppie soet tamatieblatjang maak dié outjies nog lekkerder! Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 20 minute • Gaarmaaktyd: 8 minute • 600 g beesmaalvleis• 100 g salamiskyfies, fyngekap• 125 ml droë broodkrummels (ons het panko gebruik)• 60 ml fyngerasper

Related