Tuis

ons lesers sê

WENBRIEF

Hoe rooier hoe mooier

is vir my ’n uitbundige tydskrif en ek is altyd opgewonde wanneer dit op die rakke verskyn. Ek sê uitbundig, want dis hoe al die kleurvolle foto’s my laat voel. ’n Mens wil amper jou hele huis omkeer en oordoen! Die artikel “’n Vars bries” (Junie 2019) oor die Buchholz-huis het my tone laat omkrul van lekkerkry. Suid-Afrika is ’n kleurvolle land

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis23 min read
Skeppend Met Deeg
Al lyk dié skepping alte indrukwekkend, is dit eintlik verspot maklik. Genoeg vir 1 groot krans • Voorbereiding: 15 minute Baktyd: sowat 40 minute • Oondtemperatuur: 180 °C • 650 g bereide brooddeeg• 1 blik (400 g) matige chakalaka• 250 ml gerasperde
Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf
Tuis3 min read
Hallo
’n Vriendin stuur nou die dag ’n boodskap: Hulle trek, “en wat maak ek met al my CD’s?”. Goeie vraag, tik ek terug. Daar is nie eens meer ’n CD-speler in my kar nie. En die een in my huis het pas die gees gegee. Kan mens dit ooit nog laat herstel? An

Related