Ons Lesers Sê
Elmarie Krige van Krugersdorp skryf Tuis is vir my ’n uitbundige tydskrif en ek is altyd opgewonde wanneer dit op die rakke verskyn. Ek sê uitbundig, want dis hoe al die kleurvolle foto’s my laat voel. ’n Mens wil amper jou hele huis omkeer en oordoe