Kombucha
Aug 19, 2019
3 minutes
Deur Johané Neilson
Foto’s
Francois Oberholster
Doen ’n bietjie navorsing vooraf Koop en proe ’n paar kombuchas van verskillende handelsmerke sodat jy ’n verwysingsraamwerk het van hoe die drankie smaak voor jy jou eie begin brou.
Onthou Was jou hande deeglik voor jy die scoby hanteer en steriliseer die lepels en bottels wat jy gebruik terwyl jy brou – net soos wanneer jy konfyt kook. Bly ook weg van plastiek, en metaal wat met die sure kan reageer.
Alles begin met ’n scoby
Kombucha word gemaak van tee, water, versoeter en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days