Weg!

Wildtuin toe!

Dit voel dadelik asof jy op vakansie is sodra iemand jou blyplek met ’nhigh lighter begin aandui. Nou die dag gebeur dit weer by die Ithala-wildreservaat naby Vryheid in KwaZulu-Natal. Die ontvangsdame skuif my chalet se sleutel, vasgemaak aan ’n swaar houtblokkie (sodat jy nie per ongeluk daarmee huis toe ry in jou broeksak nie), oor die toonbank na my.

Dan haal sy ’n A4-kaart – een van daais wat al ’n duisend keer gefotostateer is – uit en plaas dit voor my neer. Sy vat ’n pienk highlighter en begin verduidelik.

“We are here,” sê sy en omsirkel die ontvangskantoor in pienk. “You follow this road, turn right at the big rock over here…” Sy merk die groot klip.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg1 min read
Afrika Op Sy Beste
Elke keer as ek na hierdie foto van die Wolfbergboog kyk, is ek dadelik weer dáár – saam met my stapmaats op die laaste oggend van ’n onvergeetlike trek deur die Sederberg. Ons drink koffie terwyl die son opkom en sê nie veel nie. Af en toe tik een n
Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va

Related