Huisgenoot

HOU OP WOLWE TEEL EN TROETEL!

DIT voel of die bordjies hier langs die pad jou ál dieper in ’n geheimsinnige sprokieswoud inlok.

“Sjoe, kyk jou groot ore,” lui een kennisgewing. Dis skemerdonker hier onder die groot geel- en swarthoutbome van die Tuinroete. Plek-plek is rooi wolfspore op rotse geverf. Jy verwag so half om Rooikappie met haar mandjie te gewaar.

Maar vir die drie vroue aan die einde van die pad is dit allesbehalwe ’n sprokie. Die Tsitsikamma Wolf Sanctuary het ontstaan weens ’n werklike behoefte aan ’n heenkome vir verstote wolwe.

Robin McDonald (39), Francette Jerling (35) en Amritha Djohoun (66) gryp in wanneer mense wat geteelde wolwe as troeteldiere koop van hulle ontslae raak as dié diere begin tande wys.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks