Rooi Rose

Koningin van BEWARING

Die bewaringspionier Lente Roode se lewe sou heeltemal anders verloop het, was dit nie vir twee goed nie: die plaas naby Hoedspruit wat haar pa en sy broers in 1950 gekoop het, en Sebeka, die jagluiperdwelpie wat sy as sesjarige by ’n buurman gekry het nadat die diertjie se ma doodgeskiet is. Lente en haar ma, ’n verpleegster, het die welpie hans grootgemaak, en Lente en Sebeka was gou onafskeidbaar. “Ons gesin was baie lief vir diere. My pa was ’n sakeman, en ons het in Pretoria gewoon en die plaas net elke paar weke besoek. Dan was die motor vol troeteldiere: ’n kraai, ’n kat, ’n hond, Sebeka, en ’n paar keer selfs twee eendjies.”

Sy onthou die wonderlike tye op die plaas met nostalgie. “Voordat my pa die huis op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose1 min read
Kry Dit Hier
@home home.co.za Adidas 021 442 6200 Benefit Edgars 0800 203 925 Chanel chanel.com Checkers checkers.co.za Cielo cielo.co.za Clarins clarins.co.za Copperhead Gin trumandandorange.com Dior Edgars, Red Square 021 442 770 Dream SQNS platf

Related Books & Audiobooks