Avontuur Afrika

Magiese Mata Mata bekoor keer op keer

Ons moet ons aftrede aangryp, die meeste daarvan maak, die uitdagings die hoof bied en onbeskaamd opgewonde wees oor al die geleenthede wat na ons kant toe kom. Dis mos wat ‘hulle’ sê? Ek sê eenhonderd persent ja! Wie sou moontlik kon dink dat ons hier sou sit, op ‘n mooi Sondag, met my vingers wat oor my sleutelbord vlieg terwyl ek ‘n storie vir ‘n avontuurtydskrif skryf en wag dat foto’s aflaai! Onder ‘n boom, ‘n skamele 600m meter verder, is vier leeuwyfies besig om ‘n uiltjie te knip terwyl ‘n groot mannetjie aan die horings van ‘n gemsbok, wat hulle tydens die vroeë oggendure gejag het, kou… Ongelooflik! En ja – ons waardeer en gryp elke oomblik hiervan aan!

Een leeuwyfie hou wag en staan kort-kort op om die effe windgat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
Avontuur Afrika
Uitgewer: Anton Willemse Redakteur: Liana Reiners Hoof van ontwerp: Simone Anderson Redaksionele konsultant: Louis Krouwkamp Verkope: Anton Willemse Tony Yeo Medewerkers: Andy Wassung Bernard Hellberg Jr Grahame McLeod Henk Bogaards Mel Tripp Nolene
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is

Related