Weg!

Van kindsbeen af op Khama

Almal ken waarskynlik die toneel aan die begin van The Lion King wanneer die son opkom, die musiek jou meesleur en al die diere van die diereryk begin aanstap watergat toe om te hoor wat Mufasa op die hart het. Dis presies dié toneel wat ek elke jaar met my verjaardag probeer herskep by die Khama Rhino Sanctuary buite Serowe.

Daar is enkele verskille tussen die fliektoneel en mý storie: Die klankbaan is minder Elton John en meer voëlgesang, en helaas is daar nie leeus in Khama nie en dus ontbreek enkele hoofrolspelers. Maar tog was my mees onlangse verjaardagbesoek – in Januarie 2022 – ’n sprokie wat ’n verrassing of twee gelewer het.

Omdat ek in Serowe grootgeword het, was die Khama Rhino

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by

Related