Elsabe Steenberg (1938-1996) is die bekroonde skrywer van Klawervyf, Eendoring met lang bene, Boom, Bomer, Boomste en Stippe Stappe Stories. Sy stel die eerste honneurskursus in ki...view moreElsabe Steenberg (1938-1996) is die bekroonde skrywer van Klawervyf, Eendoring met lang bene, Boom, Bomer, Boomste en Stippe Stappe Stories. Sy stel die eerste honneurskursus in kinder- en jeugliteratuur aan ’n Suid-Afrikaanse universiteit in en help vestig dit op dié manier as ’n volwaardige en erkende literêre genre. Sy ontvang in 1993 ’n erepenning van die Akademie vir Wetenskap en Kuns vir haar bydrae tot die literatuur. Sy is die suster van André P. Brink.view less