Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Boom bomer boomste
Boom bomer boomste
Boom bomer boomste
Ebook148 pages2 hours

Boom bomer boomste

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

En nou is Oupa siek. Oupa wat haar kleindag leer fluit het soos geen ander mens kan fluit nie, wat haar geleer het om lief te wees vir die donker, en wat haar vertel het van die robyne en die kgatas in sy bos. Oupa wat dae lank in sy bos kon rondloop en gesê het: “God het bome gemaak as die kroon van alle natuurdinge.” Sy wil na Oupa toe gaan waar hy op Makierie in die hospitaal lê, ver weg van sy houthuisie en bome en voëls en boeke. Maar Ouma sê sy is al weer eiesinnig. Sy is net so wild en onbeskaaf soos Oupa, en as sy nie oppas nie, word sy ook ’n leeglêer. Dis hoog tyd dat sy in ’n roetine gedwing word.
Maar Philla weet sy kan nie soos ander mense wees nie; sy is nou eenmaal soos Oupa, net soos Oupa soos sý ma was, en sy weer soos haar pa voor haar: elke geslag lewer sy wilde een op, sê Oupa.
Sonder dat Ouma weet, en met Helet en Pa se hulp, kom Philla tog by Oupa uit. Oupa wil opsluit uit die hospitaal, waar hy voel hy word sy waardigheid ontneem. Philla, sy boomste kind, moet hom help.
Die paar dae saam met Oupa in die bos gee vir Philla die antwoord op die vraag wat haar so hinder: ís ’n mens soos jy is, of wórd jy so; wat is dit wat jou anders maak as ander mense?
LanguageAfrikaans
PublisherTafelberg
Release dateJul 17, 2016
ISBN9780624078319
Boom bomer boomste
Author

Elsabe Steenberg

Elsabe Steenberg (1938-1996) is die bekroonde skrywer van Klawervyf, Eendoring met lang bene, Boom, Bomer, Boomste en Stippe Stappe Stories. Sy stel die eerste honneurskursus in kinder- en jeugliteratuur aan ’n Suid-Afrikaanse universiteit in en help vestig dit op dié manier as ’n volwaardige en erkende literêre genre. Sy ontvang in 1993 ’n erepenning van die Akademie vir Wetenskap en Kuns vir haar bydrae tot die literatuur. Sy is die suster van André P. Brink.

Related to Boom bomer boomste

Related ebooks

Related articles

Reviews for Boom bomer boomste

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Boom bomer boomste - Elsabe Steenberg

    Nabook_preview_excerpt.htmluZˎN60\>I$a]ۏjuuo|#}2=6@˝zfFFFfͳ&mpmJ3 cl6a߱Mc}Bs9eYؕOGs]\۩.UZsvEv5!)m_?nݾj>zkc6wnoWw+ΥnK{k`rft)4v+9z~57M8Cl cpu8T+pCwC# kήww0-J#4[:uL K0.[W% _rS~ڍ0|O+ moB6 Tup%nb0>Ö́Kj};xcb}ta߶~vUaqsr{:g9z Ⱥ88gڐs ]pO".U(1j5>N\Dq㍇t,>Np^h-)鰁'yҬswUHp^GlE{\u]% ]28@#xzK//nc WG7! p׺r2Ͽ'-m wav9#bׇK]0E`27%ٹq p18* ݕ{cԀ~<بu`aa濵@V@ΰq088Yx0ol) Xqw ھ~Xu &n?+qt B06%ak^65Fq5LMqF0;~8g]%5#_@kiԃS#QJc^ ]x);ޒb[# )BmHAtvL"E ma.eЧ ER8ԃOWFVpN>b]LκzDD.9vsqR[%NLCтk!I$"sFT*H );5.xn$0iY f/5FadhL-sO )$iф-AW:Et]IQ"ʢouRsA$E\?8;^ dM^-ۉȰ =<&$49~x=)ʥbIn%>L \@ i d2x4(IDzow g<%ځ`b9 QT/E2ky`Tj*2M#֯ ? ෳ ky'9GC5doth,[W7򮴐鼎LX4ɞpār~>45߉؊A!D42G$fM㗆6@,o1a$h&$WVeO)Ji [;М4ֱh S`^.AyT;0ZhHg @ H?8d)lV4CVE?ErĹPU&L1%}dE=CfM h455fibO_O/Zbqnw>SpCi |,]H2]c4Wriigb0tdIZO=(_ rp]Uԅa:P)}73^H۪dظp/p;Z!0{$ K.Xd._J*:~|M1nh&~o>{U`~͌*YACg2CL`;ۥt_[~tOhWpmpۻ|a1 &g-Řy;~?LMȮb6(P 8[ >$ZST0G:i(X uÐ'CL`=aT#o!0~L&hBCŽUǓ :o5 /ܤ֋Ɩ;Bف X+ƌծN2 'mHEl=Q m#Y˝ ַ#st⃔D^J@uqXZx! 7%8hw=NVB=*fsц n[xSX!{Põh:osۚKtE%2G8ʽ !v(*2(A(CB:yͻ{O7 j+Yʗ##&7ynìhV,)R$lsT >j+@,TkʧL*Jf]'c_tKoXdlMnҹ8OU~֊vZng曪[RoJ>!N)=כ´rj +5DT(}bQV'|ț%X%~cdb`SͰ`->U Hj~UjAÓ{ޭ<8ViEud(9$5܂Ђ_r7~6Z J z=u{ @ 8mt{ۘ9b̻Wu)Љ$`ߙVnnRQ φbθ#T{qSw/q> T(+eo8Dzz;ޜ^@ƦM "ϙ&.H9TߤΗg/ !L;80l!ׯ8n-1 6"׈*LWV/o'*TG!zOUb\]P C@1TȊvyI| >0[X-\sH/K\{wdXS.MH{zSm8\&Fc!mEhu:cN&K.@si9ڗUKJ.g.)NhؿQu8g]s|hh3!nO?TmkeT|c%l/ŗpr.L푇)L <ԥǷn' OBIEaAjS/1$TOӐ^3 ]Ull}R;* /2 W%0 C~g ~tfڃ1_(=3á=y6l?oSpt o93(%xOQ[0^z"r;m0u~ޕG(9t @%h*DixkwF?[IPd*薮A^?R϶Mr` gϵ 6.ÐW
    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1