Baba & Kleuter

inboks

WEN ’N JAAR SE TANDEPASTA EN TANDEBORSELS VAN JORDAN VIR DIE HELE GESIN, TER WAARDE VAN R2 500!

Jordan se kindertandepasta smaak fantasties en is spesiaal geformuleer vir elke stadium van jou kind se tandontwikkeling, wat tandeborseltyd soveel makliker maak. Jordan Kids Toothpaste (0-5 jaar) is spesiaal geformuleer vir melktande, terwyl Jordan Junior Toothpaste (6-12 jaar) die regte hoeveelheid bestanddele bevat vir daardie langverwagte permanente tande.

WEN! E-POS jou brief na sharing@ ypbmagazine.com.

DEURNAGDRAMAS

Ek is gaande oor tydskrif! Baie dankie vir al die harde werk wat dit moet kos om keer op keer so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter3 min read
Groete uit NIEU-SEELAND
Ons Terhoevens het einde Augustus verlede jaar in Auckland, Nieu-Seeland, aangekom. Eers meer oor ons: Ek (Clarise) en my man, Rick, werk albei in die aktuariële veld in die versekeringsbedryf. Ons drie seuntjies is Roald (18 maande), Nicholas (4) en
Baba & Kleuter4 min read
Nuwe Leespret
Dié boek moet jy koop en bewaar. Die 60 tydlose, betowerende verhale kry telkens nuwe betekenis namate kinders ouer word. Die stories is versamel en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my st

Related