Baba & Kleuter

inboks

HULLE KAN GENEES

LIEFSTE NICU-OUERS

’n Mens hoor die stories en steeds dink jy altyd “dit sal nie met my gebeur nie”, maar sou jy en jou baba julself nou in die NICU (baba-waakeenheid) bevind, is hierdie brief vir julle.

Terwyl ons tweelingseuns in die NICU was, het ek suksesstories gesoek. Ek het dit broodnodig gehad om te weet dat ander ouers en kinders hierdeur is en aan die ander kant uitgekom het. Omdat ek weet hoe belangrik dit vir my was, deel ek graag ons wonderwerkverhaal.

Ek kan skryf oor die diagnose en die verskillende mediese struikelblokke wat ons gehad het, maar al wat julle werklik hoef te weet, is dat ons op 12 weke uitgevind het ons verwag ’n tweeling. Ons het ook op dié dag uitgevind Samuel het ’n ’n vlies in die urienbuis wat keer dat die urine uitloop) en dat ons toe al moes ingryp om hom ’n kans te gee.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Die Interessantse Pad
Omdat my kinders groot en elk al met een been uit die huis is, vra mense my soms of ek nie moeg is vir skryf oor swangerskap, babas en kinders nie. Die antwoord is nee. Dis dan die belangrikste onderwerp op aarde: nuwe lewe en al die omwentelinge wat
Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel

Related