Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 GROOTMENSTAAL IS BESTE VIR BABA

‘Parentese’ eerder as babataal is beter vir jou kind se taal-en spraakontwikkeling, sê kenners

Ek glo nie in baba-taal praat nie. Anders gaan jy jou kind twee keer moet leer praat. Praat gewone taal met jou kind. Hulle tel goed vinniger op as grootmense, en jy stimuleer ook hul brein vinniger deur dit te doen.

GERHARDUS

Natuurlik moet jy babataal praat. Want dit is hoe jy met jou baba bond. Jou kind is net vir ’n paar jaar ’n baba en so kan jy hulle geniet. Hier van vier jaar af begin jy geleidelik oorslaan na grootmenswoorde toe.

LETTIE

Ons het ook nooit babataal met die kinders gepraat nie. Ons het vriende wat dit gedoen het, en hulle kinders praat nou nog nie vlot nie. Ons kinders se woordeskat is nou ook baie, baie groter as hulle s’n.

LEANDI

Ek is nou al ’n ouma en nie een van my twee kinders of drie kleinkinders het lees-of taalprobleme nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related