Baba & Kleuter

inboks

EENSAME MISKRAAM

Wanneer ’n mens ’n miskraam kry, voel dit of jy heeltemal alleen is. Vroue wil nie daaroor praat nie. Dis asof dit ’n verbode gesprek is. Hoekom is dit so?

’n Mens hoor eers daarvan wanneer jy dit self beleef en met iemand deel. Dan eers hoor jy dat daar ander mense is wie se lewe daardeur geraak is. Ek verstaan nie hoekom dit so moet wees nie.

Hierdie seer is iets wat gedeel moet word sodat ander mense weet wie pyn ervaar. Dis soveel makliker om met mense te deel wat self daardeur geraak is. Wat self wonder waarom, of dit jou skuld is en wat ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter5 min read
Deur My Sussie Gered
Meer as ’n jaar later is die verlies nog nie makliker nie. Chloe Barnard van George het op 9 Desember 2023 haar eerste verjaardag gevier, maar iemand was nie daar nie: haar tweelingsussie, Aimee. Dit was ’n dag vol gemengde emosies vir ma Elizma (34)
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend
Baba & Kleuter3 min read
O wee, DIS DAG DRIE
Die bedrukte gevoel wat nuwe ma’s kort ná hul bevalling kry, is so algemeen dat medici dit as normaal beskryf. Maar hoekom ly so baie vroue aan die berugte derdedag-depressie, en is daar enige salf te smeer aan dié toestand? Dis vir baie eerstekeer-m

Related