Rooi Rose

SUPER-MA’S WORD OOK MOEG!

My prioriteit vir 2020 is om minder skuldig te voel oor tyd vir myself. Soos my man sê: ‘As Mamma nie oukei is nie, is niemand in die huis oukei nie’ Rolanda Marais
‘In die proses om alles te doen en almal gelukkig te hou, laat jy jouself in die steek. Dis onnodige druk. Ek moes my siening oor ‘hard werk’ en ‘perfeksie’ verander. En uiteindelik aanvaar dat ek my bes doen en dit is genoeg’ - Diaan Lawrenson

Oorweldig. Dis hoe baie vroue voel omdat hulle oorlaai en uitgeput is deur alles wat hulle streef om te doen. Oorweldig deur verantwoordelikhede. Oorweldig deur hul lewe. Oorweldig deur moetdoen lysies. Teen die einde van die dag voel jy ontevrede en onsuksesvol, skryf produktiwiteitskenner Tonya Dalton in haar boek The Joy of Missing Out. Sy sê ons voel oorweldig nie omdat ons te veel het om te doen nie, maar omdat ons nie weet waar om te begin nie. Ons sê “ja” vir alles, stel ander se belange eerste en probeer bybly by alles. Maar sodra ons deur die geraas en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related