Baba & Kleuter

RAAK ONTSLAE VAN skuldgevoelens

Vandag se vroue verloor hulleself te midde van hul pogings om die volmaakte tuiste te skep en die volmaakte kinders groot te maak, skryf die Amerikaner Judith Warner in haar boek Perfect Madness. Die Suid-Afrikaanse navorsingsielkundige en skrywer van die boek When Your Blessings Don’t Count stel dit amper sterker: “Ma’s offer hulleself by die altaar van moederskap op.”

Kortom: Die manier waarop ons ma-wees aanpak, is nie goed vir ons nie.

Judith se bevinding is gebaseer op gesprekke met 150 Amerikaanse ma’s. Sowat 70 persent van hulle het in ’n opname gesê moederskap is vir hulle “ongelooflik spanningsvol”.

Waarom is moderne ouers behep met elke klein besonderheid van hul kinders se ontwikkeling en van hul eie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter8 min read
Siek Baba
Dis nie altyd maklik om te besluit of jy jou kind dokter, of selfs noodeenheid, toe moet neem nie – veral nie as simptome snags ontwikkel nie. Die reël is: hoe jonger jou baba, hoe dringender moet jy mediese sorg soek. Babas se gesondheid kan vinnig
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die

Related