Die Grootste Vreugde
Voor ons tydskrif drukker toe gaan blaai ek seker ’n honderd keer daardeur. Met hierdie uitgawe het ek elke liewe keer vasgehaak by die foto’s van ons voorbladfinaliste… net 24 van hulle terwyl ons duisende inskrywings gekry het. Die kies van dié fot