Baba & Kleuter

TEM JOU PEUTER

DIE BYTER

Ons raak almal maar gefrustreerd, en peuters ook. Vir hulle is dit net ’n bietjie erger omdat hulle nog nie geleer het hoe om frustrerende situasies te hanteer nie – en dan probeer hulle dit oplos deur te slaan, byt of skop.

Party kinders raak makliker gefrustreerd as ander, sê die ouerskapskrywer Marina Petropulos in Die nuwe baba- & kindersorg- handboek.

“Om met rede kwaad te word, is nie noodwendig ’n slegte ding nie, maar frustrasie is ’n onontkombare deel van die lewe en kinders moet net doeltreffende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related