Baba & Kleuter

Liefdesband VIR ALTYD

Wetenskaplikes glo al lank dat daar ’n venstertydperk kort ná ’n baba se geboorte is wanneer hulle en hul ma besonder fyn op mekaar ingestel is, en dat ’n baie sterk band tussen hulle in dié tyd gesmee kan word. Daar is intussen gelukkig ook bewys dat binding nie ’n nou-of-nooit-storie is nie.

Binding tussen ouers en hul baba – die opbou van daardie diep, emosionele band tussen julle – is ’n proses wat oor ’n lang tydperk en dikwels onbewustelik plaasvind.

Dit kan inderwaarheid al lank voor baba se geboorte begin. Jy was dalk salig onbewus daarvan, maar daardie eerste keer toe jy sy hartklop in die dokter se spreekkamer gehoor of sy opgetrekte lyfie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter5 min read
Deur My Sussie Gered
Meer as ’n jaar later is die verlies nog nie makliker nie. Chloe Barnard van George het op 9 Desember 2023 haar eerste verjaardag gevier, maar iemand was nie daar nie: haar tweelingsussie, Aimee. Dit was ’n dag vol gemengde emosies vir ma Elizma (34)
Baba & Kleuter4 min read
Wagter Kry ’n Maat
Met ’n baba in die huis is dit te verstane dat ma en pa nie meer so baie tyd soos voorheen aan Wagter kan wy nie. Wagter is dalk skielik nie meer so welkom binne nie. Dít, saam met die stres van ’n huilende bondeltjie, kan ’n hond se wêreld taamlik o

Related