Baba & Kleuter

NET DIE BESTE VIR BOONTJIE

EERSTE TRIMESTER

EET GESOND

’n Gebalanseerde dieet hou net goeie dinge vir jou en jou baba in. Dis beslis nie nou die tyd om kilo’s af te skud nie – jy het genoeg energie nodig sodat jou baba optimaal kan groei. Babas met ’n lae geboortegewig is later meer vatbaar vir hartsiektes, hoë bloeddruk en diabetes.

Bly ook liefs weg van alkohol. Dis verder belangrik om elke dag ’n foliensuuraanvulling te drink, want dit help om afwykings in jou baba se ontwikkelende brein en rugstring te voorkom.

Jou baba se brein begin al drie weke ná bevrugting ontwikkel. Gee daardie brein ’n hupstoot deur self breinkosse te eet wat omega 3-vetsure bevat. Dit sluit in donkerkleurige vis of visolie, kos wat yster bevat (soos spinasie, boontjies en hoender wat genoeg suurstof na baba se brein stuur), en proteïene om die brein te bou. Kosse wat antioksidante

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter5 min read
Deur My Sussie Gered
Meer as ’n jaar later is die verlies nog nie makliker nie. Chloe Barnard van George het op 9 Desember 2023 haar eerste verjaardag gevier, maar iemand was nie daar nie: haar tweelingsussie, Aimee. Dit was ’n dag vol gemengde emosies vir ma Elizma (34)
Baba & Kleuter4 min read
Wagter Kry ’n Maat
Met ’n baba in die huis is dit te verstane dat ma en pa nie meer so baie tyd soos voorheen aan Wagter kan wy nie. Wagter is dalk skielik nie meer so welkom binne nie. Dít, saam met die stres van ’n huilende bondeltjie, kan ’n hond se wêreld taamlik o

Related