Baba & Kleuter

Laat jou fetus FLOREER!

EERSTE TRIMESTER

BINDING

In die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderinge in jou liggaam die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie binne-in jou oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aandag van jou fetus aftrek.

Namate die tyd aanstap en jy jou baba voel beweeg, sal dit makliker word om nader aan hom te voel. Tot dan is daar ’n ander uitweg: bly ingelig oor sy ontwikkeling. Monitor jou fetus se weeklikse mylpale en visualiseer hoe hy dit bereik. Jou baba groei teen ’n geweldige pas en dis interessant om daaroor na te lees. Doen dit wanneer jy ontspan met jou skoene uitgeskop en jou voete op die bank.

Jou fetus floreer ook wanneer jy gelief voel. Koester jou verhoudings met die mense om jou; hulle gaan die gemeenskap word wat jou baba gaan help versorg en grootmaak. So leer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Conscious Birth: Inner Wisdom for Modern Mothers deur Theoni Papoutsis, ’n gesoute doula, hipnogeboorte-praktisyn en lewensafrigter van Johannesburg, bevat tegnieke vir swangerskapsjoga, bewustheid en nog baie meer. Aan die einde van hierdie werkboek
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend

Related